| |||
Provinsie | Noordwes | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC38 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Mahikeng, Ditlobotla, Ramotshere Moiloa, Tswaing, Ratlou | ||
Hoofstad | Mafikeng | ||
Burgemeester | Tshepo Justice Makolomakwa | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Xhosa | ||
Oppervlakte | 28 206 km² | ||
Bevolking | 842 699 (2011) |
Die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Sentrale-distriksmunisipaliteit) is een van die 4 distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Mahikeng. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC38.