I Gusti Ngurah Rai Internasionale Lughawe Bandar Udara Internasional I Gusti Ngurah Rai | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
IATA: DPS – ICAO: WADD | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | InJourney | ||
Operateur | PT. Angkasa Pura I | ||
Bedien | Denpasar, Gianyar en Badung Regencies | ||
Ligging | Tuban, Badung Regency, Bali, Indonesië | ||
Spil vir | Garuda Indonesia | ||
Fokuspunt vir | |||
Tydsone | WITA (UTC+08:00) | ||
Hoogte bo seevlak | 14 vt / 4 m | ||
Koördinate | 08°44′53″S 115°10′03″E / 8.74806°S 115.16750°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
09/27 | 9 843 | 3 000 | Asfalt |
Statistieke (2018) | |||
Passasiers | 23 779 178 ![]() | ||
Lugbewegings | 162 623 ![]() |
I Gusti Ngurah Rai Internasionale Lughawe (Indonesies: Bandar Udara Internasional I Gusti Ngurah Rai) ook bekend as Denpasar Internasionale Lughawe, is die hooflughawe van Bali, Indonesië, geleë 13 km vanaf die middestad van Denpasar, en bedien die Denpasar-metropolitaanse gebied en die Bali-eiland. Ngurah Rai is die tweede besigste lughawe in Indonesië na Soekarno-Hatta. Ngurah Rai is een van die gewildste eilandbestemmings in Asië. In 2018 het die lughawe 23 779 178 passasiers bedien.[1] Die opgraderings van Ngurah Rai het die gewildheid van Bali verhoog en het wêreldwyd een van die beste lughawens in Asië geword. Die lughawe beskik oor kategorie IX en is in staat om wyerompvliegtuie te hanteer, insluitend die Boeing 747-8 en Airbus A380.[2]