Nia Vardalos
|
|
Geboortenaam
|
Antonia Eugenia Vardalos
|
Geboorte
|
24 September 1962 (1962-09-24) (62 jaar oud)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
1
|
Beroep(e)
|
Aktrise, skryfster, en vervaardiger
|
Aktiewe jare
|
1996–nou
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Nia Vardalos (gebore 24 September 1962) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Big Fat Greek Wedding (2002), I Hate Valentine's Day (2009), en My Big Fat Greek Wedding 2 (2016), en in die televisiereeks My Big Fat Greek Life (2003).