Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nicholas D'Agosto | |
Geboorte | 17 April 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicholas D'Agosto (gebore 17 April 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fired Up! (2009) en Final Destination 5 (2011), en in die televisiereekse Masters of Sex (2013) en Gotham (2014).