Nicholas Hoult

Nicholas Hoult
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nicholas Caradoc Hoult
Geboorte 7 Desember 1989 (1989-12-07) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nicholas Hoult (gebore 7 Desember 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente About a Boy (2002), Warm Bodies (2013), X-Men: Days of Future Past (2014), en Mad Max: Fury Road (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne