Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Chinlund | |
Geboortenaam | Zareh Nicholas Chinlund |
---|---|
Geboorte | 18 November 1961 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Chinlund (gebore 18 November 1961) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Eraser (1996), Training Day (2001), Tears of the Sun (2003), en The Chronicles of Riddick (2004).