Nick Damici

Nick Damici
Geboorte 1 Januarie 1960 (1960-01-01) (65 jaar oud) [1][2]
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nick Damici (gebore 1 Januarie 1960)[3] is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dark Was the Night (2014) en The Stakelander (2016), en in die televisiereeks Hap and Leonard (2016).

  1. http://revistaiconica.com/tierra-de-vampiros/
  2. https://www.themoviedb.org/person/67580-nick-damici
  3. https://www.tvguide.dk/personer/1993/nick-damici

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne