Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Offerman | |
![]() | |
Offerman in 2018
| |
Geboortenaam | Nicholas Offerman |
---|---|
Geboorte | 26 Junie 1970 Minooka, Illinois, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Webwerf | offermanwoodshop |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Offerman (gebore 26 Junie 1970) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Founder (2016) en in die televisiereekse Parks and Recreation (2009) en Fargo (2014).