Nick Palatas

Nick Palatas
Geboortenaam Nicholas Edward Palatas
Geboorte 22 Januarie 1988 (1988-01-22) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nick Palatas (gebore 22 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks School of Thrones (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne