Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Robinson | |
![]() | |
Geboortenaam | Nicholas John Robinson |
---|---|
Geboorte | 22 Maart 1995 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Robinson (gebore 22 Maart 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Kings of Summer (2013), Jurassic World (2015), en Everything, Everything (2017), en in die televisiereeks Boardwalk Empire (2010).