Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Stahl | |
![]() | |
Geboortenaam | Nicolas Kent Stahl |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en kinematograaf |
Aktiewe jare | 1991–2011, 2013, 2017–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Stahl is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Without a Face (1993), In the Bedroom (2001), Terminator 3: Rise of the Machines (2003), en Sin City (2005).