Nick Jonas | |
![]() | |
Geboortenaam | Nicholas Jerry Jonas |
---|---|
Geboorte | 16 September 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Priyanka Chopra |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Jonas (gebore 16 September 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Les Misérables in Concert: The 25th Anniversary (2010) en Jumanji: Welcome to the Jungle (2017), en in die televisiereeks Jonas (2009).