Nicola Walker

Nicola Walker
Geboorte 15 Mei 1970 (1970-05-15) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders Harry Kay
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nicola Walker (gebore 15 Mei 1970) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Four Weddings and a Funeral (1994) en in die televisiereekse MI-5 (2002) en Unforgotten (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne