Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nicolas Bro | |
![]() | |
Geboorte | 16 Maart 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur en kinematograaf |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicolas Bro (gebore 16 Maart 1972) is 'n Deense akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente King's Game (2004) en Adam's Apples (2005), en in die televisiereekse The Killing (2007) en Bron/Broen (2011).