Nicole Ari Parker

Nicole Ari Parker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nicole Ari Parker (gebore 7 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Incredibly True Adventure of Two Girls in Love (1995), Boogie Nights (1997), Blue Streak (1999), en Remember the Titans (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne