Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nicole Courcel | |
![]() | |
Geboortenaam | Nicole Marie Jeanne Andrieu |
---|---|
Geboorte | 21 Oktober 1931 |
Sterfte | 25 Junie 2016 (op 84) |
Nasionaliteit | Frans |
Kinders | Julie Andrieu |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1947–2004 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicole Courcel (21 Oktober 1931 – 25 Junie 2016) was 'n Franse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Papa, Mama, the Maid and I (1954) en Father, Mother, My Wife and I (1955), en in die televisiereeks Sherlock Holmes (1954).