Nicole Eggert

Nicole Eggert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nicole Elizabeth Eggert
Geboorte 13 Januarie 1972 (1972-01-13) (53 jaar oud)
Glendale, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2[1][2]
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1977-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nicole Eggert (gebore 13 Januarie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Haunting of Morella (1990) en in die televisiereekse Charles in Charge (1984) en Baywatch (1989).

  1. Aradillas, Elaine (8 Maart 2010). "'I'm in the Best Shape of My Life' – Diet & Fitness, Nicole Eggert". People (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2016. Besoek op 13 November 2011.
  2. "Nicole Eggert takes her kinders along as she preps herself at beauty salon ahead of Splash debut". Mail Online. 13 Februarie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne