Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nicole Oliver | |
![]() | |
Geboortenaam | Nicole Lyn Oliver |
---|---|
Geboorte | 22 Februarie 1970 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicole Oliver (gebore 22 Februarie 1970) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sausage Party (2016) en Wonder (2017), en in die televisiereeks My Little Pony: Friendship Is Magic (2010).