Nicollette Sheridan | |
![]() | |
Geboorte | 21 November 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicollette Sheridan (gebore 21 November 1963) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spy Hard (1996) en Code Name: The Cleaner (2007), en in die televisiereekse Knots Landing (1979) en Desperate Housewives (2004).