Niels | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Periode | 1104 – 25 Junie 1134 |
Voorganger | Erik I |
Opvolger | Erik II |
Vrou | Prinses Margaret Fredkulla van Swede |
Kinders | Magnus die Sterke Ulvhild Håkansdotter |
Vader | Sven I |
Gebore | Omstreeks 1064 |
Oorlede | 25 Junie 1134, Sleeswyk |
Niels (omstreeks 1064 – 25 Junie 1134) was van sy broer Erik I se dood tot met sy eie dood op 25 Junie 1134 koning van Denemarke. Hy was vermoedelik die jongste seun van Sven I en het getrou met prinses Margaret Fredkulla van Swede, by wie hy Magnus die Sterke en later Ulvhild Håkansdotter gehad het.