Niels Henrik Abel | |
Niels Henrik Abel
| |
Gebore | 5 Augustus 1802 Nedstrand, Noorweë |
---|---|
Oorlede | 6 April 1829 (op 26) Froland, Noorweë |
Blyplek | Noorweë |
Burgerskap | Noors |
Nasionaliteit | Noors |
Vakgebied | Wiskunde |
Alma mater | Koninklike Frederik-universiteit |
Bekend vir | Abelse kategorie, Abelse variëteit, Abelse uitbreiding, Abelse groep, Stelling van Abel, Stelling van Abel-Ruffini |
Beïnvloed deur | Bernt Michael Holmboe |
Handtekening |
Niels Henrik Abel (5 Augustus 1802 – 6 April 1829) was 'n Noorse wiskundige wat die onmoontlikheid van die oplos van vyfdegraadse vergelykings deur middel van wortels bewys het deur die deur hom uitgedinkte wiskundige vertakking groepteorie aan te wend.