Nieu-Seeland Rugby | |
---|---|
![]() Kenteken van Nieu-Seeland Rugby
| |
Engelse naam | New Zealand Rugby |
Afkorting | NZR |
Land | ![]() |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Gestig op | 16 April 1892 |
Gestig in | Wellington, Nieu-Seeland |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1949 |
Vastelandse beheerliggaam | Oseanië Rugby |
President | Bill Osborne |
Hoof- uitvoerende beampte | Mark Robinson |
Setel | Wellington, Nieu-Seeland |
Amptelike taal | Engels |
Amptelike webwerf | nzrugby.co.nz |
Nieu-Seeland Rugby (Engels: New Zealand Rugby, afgekort “NZR”), tot 2013 bekend as die Nieu-Seelandse Rugbyvoetbalunie (Engels: New Zealand Rugby Football Union, afgekort “NZRFU”), is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Nieu-Seeland beheer. Die beheerliggaam is in 1892 gestig en in Wellington gesetel. Sedert 1949 verteenwoordig dit Nieu-Seeland by Wêreldrugby en sedert 2000 ook by Oseanië Rugby (“OR”).