| |||||
| |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Vryheid, KwaZulu-Natal | ||||
Taal/Tale | Afrikaans, Engels, Nederlands en Zoeloe | ||||
Regering | Republiek | ||||
President | |||||
- 1884-1888 | Lucas Johannes Meyer | ||||
Geskiedenis | |||||
- Gevestig | 16 Augustus 1884 | ||||
- Ontbind | 20 Julie 1888 |
Die Vryheid Republiek of Nieuwe Republiek was een van die kleiner Boererepublieke in die huidige Suid-Afrika wat deur die Voortrekkers gestig is nadat hulle die Kaapkolonie, wat onder Britse beheer was, verlaat het. Die Nieuwe Republiek het slegs vir 'n kort tydperk tussen 1884 en 1888 bestaan voor dit in die Zuid-Afrikaansche Republiek opgeneem is as die distrik Vryheid.