Nieuwerkerken

Nieuwerkerken

Noërekirke
Munisipaliteit
Sint-Pieterskerk
Sint-Pieterskerk
Ligging van Nieuwerkerken in die provinsie Limburg
Ligging van Nieuwerkerken in die provinsie Limburg
Koördinate: 50°52′00″N 5°12′00″O / 50.86667°N 5.20000°O / 50.86667; 5.20000
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterBenny Bamps (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal22,46 km2 (8,67 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal6 687
 • Digtheid298/km2 (770/vk. myl)
Poskode
3850
Skakelkodes011
Webwerfwww.nieuwerkerken.be

Nieuwerkerken (Limburgs: Noërekirke) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 22 km² en sowat 7 000 inwoners (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne