Nigel Bruce

Nigel Bruce
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Nigel Ernle Bruce
Geboorte (1895-02-04)4 Februarie 1895
Sterfte 8 Oktober 1953 (op 58)
Nasionaliteit Brits
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1920–1953
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nigel Bruce (4 Februarie 1895 – 8 Oktober 1953) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebecca (1940), Suspicion (1941), Sherlock Holmes and the Voice of Terror (1942), en Sherlock Holmes Faces Death (1943).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne