Nigel Hawthorne | |
Geboortenaam | Nigel Barnard Hawthorne |
---|---|
Geboorte | 5 April 1929 |
Sterfte | 26 Desember 2001 (op 72) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1950–2001 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nigel Hawthorne (5 April 1929 – 26 Desember 2001) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Demolition Man (1993), The Madness of King George (1994), en The Object of My Affection (1998), en in die televisiereeks Yes Minister (1980).