Nikephoros II | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
Bewind | 16 Augustus 963 – 10–11 Desember 969 |
Volle naam | Nikephoros Phokas |
Dinastie | Masedoniese |
Gebore | Omstreeks 912 |
Oorlede | 10–11 Desember 969 |
Voorganger | Romanos II |
Opvolger | Johannes Tzimiskes |
Eggenote | Onbekend Theophano |
Vader | Bardas Phokas |
Nikephoros II Phokas (Grieks: Νικηφόρος Β΄ Φωκᾶς; omstreeks 912 – 10/11 Desember 969) was die Bisantynse keiser van 963 tot met sy dood in 969. Sy militêre prestasies het bygedra tot die oplewing van die Bisantynse Ryk in die 10de eeu.