Nikkelarsenied

Eienskappe

Algemeen

Naam Nikkelarsenied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule NiAs
Molêre massa 133,62 [g/mol] [1]
CAS-nommer 27016-75-7[1]  
Voorkoms vastestof [1]
Fasegedrag  
Selkonstantes a= 361,9pm; 504,4pm[2]  
Ruimtegroep P63/mmc 
Nommer 194  
Strukturbericht B8₁
Smeltpunt 967 °C[1]
Kookpunt
Digtheid 7,2 [g/cm3][1]
Oplosbaarheid onoplosbaar

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Nikkelarsenied is 'n verbinding van nikkel en arseen met die formule NiAs.

Dit kom in die natuur as die mineraal nikkelien voor en is in beginsel 'n nikkelerts.[3] Hierdie erts word nogtans min ontgin omdat dit die toksiese element arseen vry sou stel. Nikkelmetaal word baie as katalisator gebruik, maar die teenwoordigheid van arseen vergiftig hierdie katalisators deurdat dit nikkelarseniede vorm. [4]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "nickel arsenide". American elements.
  2. "NiAs (B81) Structure: AB_hP4_194_c_a". Aflow. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2024. Besoek op 10 Maart 2024.
  3. "nickeline". mindat 2901.
  4. Stéphane Pommier, Stéphane Valette, Pierre Lefort (2014). "Dearsenization of nickel-based catalysts: Thermal behaviour of nickel arsenide in oxygen and in air". Corrosion Science. 89: 171–178. doi:10.1016/j.corsci.2014.08.019.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne