Nikki DeLoach

Nikki DeLoach
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ashlee Nicole DeLoach
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nikki DeLoach (gebore 9 September 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Longshot (2001), The House Bunny (2008), en Love & Other Drugs (2010), en in die televisiereeks Awkward. (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne