Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nikki Reed | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nikki Reed (gebore 17 Mei 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Thirteen (2003), Twilight (2008), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011), en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012).