Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Niko Nicotera | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Niko Nicotera is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Purge: Anarchy (2014) en Secret in Their Eyes (2015), en in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008) en Gotham (2014).