Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nikolaj Coster-Waldau | |
Geboorte | 27 Julie 1970 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nikolaj Coster-Waldau (gebore 27 Julie 1970) is 'n Deense akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nightwatch (1994), Oblivion (2013), en Gods of Egypt (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).