Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nina Arianda | |
![]() | |
Geboortenaam | Nina Arianda Matijcio |
---|---|
Geboorte | 18 September 1984 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nina Arianda (gebore 18 September 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Midnight in Paris (2011), Win Win (2011), The Disappearance of Eleanor Rigby: Him (2013), en Florence Foster Jenkins (2016).