Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nina Dobrev | |
![]() | |
Geboortenaam | Nikolina Konstantinova Dobreva |
---|---|
Geboorte | 9 Januarie 1989 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nina Dobrev (gebore 9 Januarie 1989) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Perks of Being a Wallflower (2012), Let's Be Cops (2014), The Final Girls (2015), en xXx: Return of Xander Cage (2017).