Nina Hartley

Nina Hartley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nina Hartley in 2013

Geboortenaam Marie Louise Hartman
Geboorte (1959-03-11)11 Maart 1959
Berkeley, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Alma mater San Francisco State University
Beroep(e) Pornoster, aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nina Hartley (gebore op 11 Maart 1959) is 'n Amerikaanse pornoster, aktrise, regisseuse, en filmvervaardiger. Sy is van Joodse afkoms en is bekend vir haar rolle in die rolprente Ten Little Maidens (1985), Sensual Escape (1991), en Boogie Nights (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne