Nina Petri

Nina Petri
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Julie 1963 (1963-07-16) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nina Petri (gebore 16 Julie 1963) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Die tödliche Maria (1993), Lola rennt (1998), Am I Beautiful? (1998), en No Place to Go (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne