Nintendo

Nintendo Corporation
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1947
Hoofkantoor Kioto, Kioto-prefektuurJapan
SleutelpersoneShuntaro Furukawa (Voorsitter)
Shigeru Miyamoto (President en HUB)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieVideo games
Inkomste¥1.601 triljard
Bedryfsinkomste¥504.3 miljard
Netto inkomste¥432.7 miljard
Werknemers7 136 (2013)
MoedermaatskappyNintendo Groep
Mario

Nintendo (Japannees: 任天堂株式会社) is 'n reuse Japannese videospeletjie maatskappy met sy hoofkantoor in Kioto, Kioto-prefektuur, Japan. Sedert 1947 vervaardig die maatskappy videospeletjie met die grootste afsetgebied vir sy produkte in Japan, Europa, Afrika, Asië en Noord-Amerika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne