Nita Bieber

Nita Bieber
Geboorte (1926-07-18)18 Julie 1926
Sterfte 4 Februarie 2019 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Miles en Ivy Faulkner
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1946–1955
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nita Bieber (18 Julie 1926 – 4 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Little Miss Broadway (1947), Kilroy Was Here (1947), Summer Stock (1950), en The Prince Who Was a Thief (1951).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne