Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nita Talbot | |
![]() | |
Geboortenaam | Anita Sokol |
---|---|
Geboorte | 8 Augustus 1930 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1949–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nita Talbot (gebore 8 Augustus 1930) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent That Funny Feeling (1965) en in die televisiereekse The Fugitive (1963), Hogan's Heroes (1965), en Mannix (1967).