Nitrogliserien

Eienskappe

Algemeen

Naam Nitrogliserien 
IUSTC-naam 1,2,3,-tris-nitroksipropaan 
Ander name gliseroltrinitraat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C3H5N3O9
Molêre massa 227,09 [g/mol]
CAS-nommer 55-63-0  
Voorkoms kleurlose vloeistof
Fasegedrag
Smeltpunt 13,2 °C[1]
Kookpunt Begin ontbinding >50 °C
Digtheid 1,591 g/cm3[1]
Oplosbaarheid onopl. water, etanol. Opl. eter metanol, asetoon 
ΔfHɵ -1633,2 kJ/mol[1] 
ΔcHɵ 6761,34 kJ/mol[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
Selfontbrandingspunt Ontplof 260 °C[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Nitrogliserien is 'n bekende plofstof, wat ook mediese toepassings het. Dit is 'n chemiese stof met die formule C3H5N3O9 en is die drievoudige ester van gliserol met salpetersuur.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "MSDS ChemYQ". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2018. Besoek op 16 April 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne