’n Foto van Nix wat op 2015 deur die tuig New Horizons geneem is. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | Hubble-ruimteteleskoop Pluto-metgeselsoekspan |
Datum | Junie 2005 |
Alternatiewe name | (134 340) Pluto II[1] |
Wentelbaaneienskappe | |
Halwe lengteas | 48 694±3 km[2] |
Eksentrisiteit | 0,002036±0,000050 |
Wentelperiode | 24,85463±0,00003 d |
Inklinasie | 0,133±0,008 ° |
Satelliet van | Pluto |
Fisiese eienskappe
| |
Afmetings | 56 × 26 km ± ?[3] |
Rotasieperiode | Chaoties |
Aksiale neiging | Veranderlik |
0,04–0,35 (geraam)[4] | |
Temperatuur | 33–55 K |
Skynmagnitude | 23,38–23,7 (gemeet)[4] |
Nix is ’n natuurlike satelliet van Pluto. Dit is in Junie 2005 saam met die dwergplaneet se verste maan, Hidra, ontdek en is in Julie 2015 saam met Pluto besoek deur die ruimtetuig New Horizons.[5] Die nabyskote van Nix is nog nie van die New Horizons afgelaai nie, maar van die klein mane sou die tuig na verwagting die beste foto's van Nix neem.