| |||
![]() | |||
Provinsie | Mpumalanga | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC31 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Dr. J.S. Moroka, Emalahleni, Steve Tshwete, Emakhazeni, Thembisile Hani, Victor Khanye (Delmas) | ||
Hoofstad | Middelburg | ||
Burgemeester | S.K. Mashilo (ANC) | ||
Grootste tale | Ndebele, Zoeloe, Noord-Sotho | ||
Oppervlakte | 16 893 km² | ||
Bevolking | 1 020 592 (2001) |
Die Nkangala-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is in Middelburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Ndebelesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC31.