Noah Wyle

Noah Wyle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Noah Strausser Speer Wyle
Geboorte 4 Junie 1971 (1971-06-04) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Noah Wyle (gebore 4 Junie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Few Good Men (1992) en Donnie Darko (2001), en in die televisiereeks ER (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne