Noord-Sotho's | |
---|---|
Julius Malema · Mamphela Ramphele · Caster Semenya · Kgalema Motlanthe | |
Totale bevolking: | 4 782 576 |
Belangrike bevolkings in: | Suid-Afrika 4 618 576 (2011-sensus) Zimbabwe 150 000 Botswana 14 000 |
Taal: | Noord-Sotho |
Geloofsoortuiging: | Christene, Afrika Tradisionele Godsdiens |
Verwante etniese groepe: | Basotho en Tswanas |
Die Noord-Sotho's, ook bekend as Pedi (Sotho: Bapedi), Marota en Pedies, is 'n etniese groep wat in die noordooste van Suid-Afrika leef. Hulle praat Noord-Sotho as moedertaal.