Noordenveld | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Noordenveld in Drenthe-provinsie | |
Kaart van Noordenveld-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°7′N 6°26′O / 53.117°N 6.433°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Drenthe |
Opgerig in | 1998 |
Regering | |
• Burgemeester | Klaas Smid (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 205,29 km2 (79,26 vk. myl) |
• Land | 200,16 km2 (77,28 vk. myl) |
• Water | 5,13 km2 (1,98 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 31 218 |
• Digtheid | 156/km2 (400/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 9301–9302, 9304–9307, 9311–9315, 9321, 9331, 9333–933, 9341–9343, 9351, 9749 |
Skakelkodes | 050, 0592 |
Bestuurlike sentrum | Roden |
Webwerf | www.gemeentenoordenveld.nl |
Noordenveld is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 31 000 inwoners (2021) en 'n oppervlakte van 205 km². Noordenveld is in 1998 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Norg, Peize en Roden (tegelyk die administratiewe setel van die munisipaliteit).