Setels in die Noordwes provinsiale wetgewer na die Mei 2019-verkiesing: ██ANC: 21 setels██EFF: 6 setels██DA: 4 setels██VF Plus: 2 setels
Die Noordwes Provinsiale Wetgewer is die primêre wetgewende liggaam van die provinsie Noordwes. Dit het 'n eenkamersamestelling en verkies die premier en die provinsiale kabinet uit die lede van die leierparty of koalisie in die parlement.