Noorse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Noors (Bokmål en Nynorsk) |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 26 November 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | no.wikipedia.org nn.wikipedia.org |
Die Noorse Wikipedia is die Noorse (Bokmål en Nynorsk) uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 26 November 2001 begin.
Bokmål het tans 642 212 artikels en Nynorsk het tans 173 356 artikels.