Norma Shearer | |
![]() | |
Geboortenaam | Edith Norma Shearer |
---|---|
Geboorte | 10 Augustus 1902 |
Sterfte | 12 Junie 1983 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Irving Thalberg Jr. |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Norma Shearer (10 Augustus 1902 – 12 Junie 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Divorcee (1930), A Free Soul (1931), Private Lives (1931), en Marie Antoinette (1938).