Norman Davies | |
Norman Davies
| |
Gebore | 8 Junie 1939 Bolton, Lancashire, Engeland |
---|---|
Burgerskap | Verenigde Koninkryk Pole (sedert 2014) |
Vakgebied | Europese geskiedenis |
Instelling(s) | Skool vir Slawiese en Oos-Europese studies, Universiteitskollege in Londen Wolfson-kollege, Universiteit van Oxford |
Alma mater | Magdalen College, Universiteit van Oxford (B.A. Hons) Universiteit van Sussex (MA) Jagiellonian University (PhD) |
Toekennings | Orde van die Wit Arend Orde van verdienste van die Republiek van Pole |
Ivor Norman Richard Davies CMG, FBA, FRHistS (* 8 Junie 1939) is 'n Brits-Poolse geskiedkundige van Walliese afkoms wat met sy werke oor die geskiedenis van Europa, Pole en die Verenigde Koninkryk internasionale bekendheid verwerf het.