Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Norman Fell | |
![]() | |
Geboortenaam | Norman Noah Feld |
---|---|
Geboorte | 24 Maart 1924 |
Sterfte | 14 Desember 1998 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Norman Fell (24 Maart 1924 – 14 Desember 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), The Graduate (1967), en Bullitt (1968), en in die televisiereeks Three's Company (1976).